Time Now
Time Left
IWCS SOLUTIONS - EXAMINATOR vs 7.2 ©
Gebruik Google Chrome!
GR 4-SW GESKIEDENIS - PLAASLIKE GESKIEDENIS- WEET MEER OOR 'N PLAASLIKE GEBIED
Opsteller: Andre Botha (toets@iwcs-co-za)
(kwartaal: 1) (vrae: 33) (Sek per vraag: 20)
Print die blaai
1) Wat beteken die woord plaaslik?
2) 'n Gemeenskap is 'n groep ______ wat in 'n ______ _______ gebied ______.
3) Hoe weet ons meer van de verlede in 'n plaaslike gebied?
4) Wat is 'n gemeenskap
Groep mense wat orals in die land bly.
Groep mense wat in 'n spesifieke plaaslike gebied woon.
'n Familie wat saam woon.
5) Wat beteken die woord uitstal?
Om te luister na iets.
Om iets uit te slaan.
Om iets te vertoon vir mense om na te kyk.
Om iets in 'n stal te sit.
6) Wat kry 'n mens in 'n vervoermuseum?
fietse
motors
wapens
treine
7) Wat kry 'n mens in 'n natuurhistoriese museum?
rotse
skoenlappers
visse
bote
8) Kan jy kospotte, klere en skoene ook by museums kry?
ja
nee
9) Hoekom sal jy ou klere in 'n museum kry?
Wys wat jy kan koop.
Wys wat mense in die ou dae gedra het.
Wys wat nuwe mode kan wees vir volgende jaar.
10) Wat is dit?
outydse vleismeul
outydse sif
outydse tikmasjien
outydse telefoon
11) Wat is dit?
outydse vleismeul
outydse sif
outydse tikmasjien
outydse telefoon
12) Wat is dit?
outydse vleismeul
outydse sif
outydse tikmasjien
outydse telefoon
13) Wat is dit?
outydse vleismeul
outydse sif
outydse tikmasjien
outydse telefoon
14) Watter voorwerpe kan jy sien in die foto van Johannesburg lank gelede.
perdekarre
strate
motors
geboue
15) Wat is 'n museum?
Dit is 'n gebou waar goed verkoop word.
'n Gebou waar geskiedenis uitgestal word.
'n Gebou waar baie mense woon.
'n Gebou met nuwe dinge in.
16) Hoekom is 'n museum belangrik?
17) Wiskunde vertel jou van hoe mense dinge in die verlede gedoen het.
waar
vals
18) 'n Koerantberig is 'n voorbeeld van 'n geskrewe bron.
waar
vals
19) Plekke, dinge en mense verander nooit met tyd nie.
waar
vals
20) Geskiedenis gaan oor mense, plekke en goed van die toekoms.
waar
vals
21) 'n Groep mense wat in 'n spesifieke plaaslike gebied woon staan bekend as 'n gemeenskap.
waar
vals
Stuur resultate na E-Pos
LEER EERS
BEGIN DIE TOETS
Ander Toetse
REGSTELLINGS
Q-No
Image
Question
Answer