Time Now
Time Left
IWCS SOLUTIONS - EXAMINATOR vs 7.2 ©
Gebruik Google Chrome!
GR 2-LEWENSVAARDIGHEID - DIE NATUUR
Opsteller: Andre Botha (toets@iwcs-co-za)
(kwartaal: 2) (vrae: 30) (Sek per vraag: 20)
Boontjie plant en diere
Print die blaai
1) KWEEK VAN 'N BOONTJIEPLANT. Het jy 'n piering?
ja
nee
2) Het jy watte wat jy in die piering gesit het? Sit 'n boontjie op die watte en dan watte oor dit.
ja
nee
3) Maak seker jy plaas die piering in die sonlig en hou die watte nat.
ja
nee
4) Maak jy die watte elke dag nat (moet nie die boontjie 'verdrink' nie).
ja
nee
5) Sodra die boontjie begin groei noem ons dit ... (
dit neem so 2 weke
).
6) Wat maak 'n eekhoring bymekaar voor die winter?
water
kos
klere
7) Hoekom maak die eekhoring die kos bymekaar?
Om meer elke dag te eet.
Dit maak hom ryk voel.
Daar is nie kos in die winter nie, so hy moet nou bymekaar maak.
8) Hiberneer 'n slang tydens winter?
ja
nee
9) Dit beteken dat jy sien einlik glad nie slange tydens winter nie.
waar
onwaar
10) Vlieg swaeltjies weg na plekke wat warmer is as dit winter word?
ja
nee
11) Noem 'n land waarnatoe die swaeltjies vlieg as dit winter in Suid-Afrika word.
Groenland
Antarktika
Engeland
Kanada
12) Hoe ver is dit van Suid-Afrika tot Engeland?
13km
130km
1 300km
13 000km
13) Waar woon miere?
In bome.
In water.
In grond.
14) Waar woon bye?
In bome.
Byekorwe
Byehuise
15) Wat bêre bye in hulle 'woning'?
Babas
water
voedsel
16) Waarvan word 'n bye korf gemaak?
gras
blare
was
klippies
17) Wat maak bye?
18) Waarin lê 'n voël sy eiers?
19) Hoe groot is die voël se nes?
So groot as moontlik.
Dit hang af hoe groot die voël is.
So klein as moontlik.
20) Maak voëls neste aan mekaar partykeer?
ja
nee
21) Noem 2 vyande van voëls.
slange
roofvoëls (arende)
leeus
ape
22) Van wat bou voëls hulle neste?
gras
bakstene
klippies
23) Bou miere verskillende tiepe skuilings?
ja
nee
24) Kan miere kommunikeer met mekaar?
ja
nee
25) Miere waarsku mekaar oor _____ en waar om ____ te kry.
26) Hoeveel keer sy eie gewig kan 'n mier dra?
1 keer
2 keer
3 keer
4 keer
Stuur resultate na E-Pos
LEER EERS
BEGIN DIE TOETS
Ander Toetse
REGSTELLINGS
Q-No
Image
Question
Answer